GospelCon

Together We Can

 
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my?
Play Windows Media Sample  Play Real Sample

Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my?

Written By : Christo Botes
Narrated By : Christo Botes
Publisher : Voorspoed Uitgewers
Duration : 5 hours
Type : Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
Foreign Language Content
Price : $14.95 $9.95
Buy Now!
Kosbare Pêrel Woordskole:


Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my?
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

(Die Vier Evangelies)

Al hierdie onderwerpe plaas elke woord en aksie van Jesus en sy omstanders onder 'n vergrootglas. Dit is absoluut verstommend hoe elkeen deel vorm van God se sorgvuldige tapisserie om te toon hoe deeglik ons verlossing vir ons uitgemaak is. In hierdie twaalf sessies sal u dinge hoor wat u nog nooit raak gelees het nie.

Dit handel o.a. oor Petrus se teleurstelling in homself, Jesus wat nie 'n woord voor Herodes praat nie, waarom die geseling so moes gebeur, waarom Hy tussen misdadigers moes hang en Sy kleed nooit geskeur is nie ens. Alles het op u betrekking.

  1. Petrus se stryd met Jesus
  2. Jesus se stryd met Petrus
  3. Jesus se haat vir die vlees
  4. Gees triomfeer teen vlees
  5. Verborge selfbeelde
  6. Die antichris staat en die antichris Kerk
  7. Saam met Jesus op sy Exodus
  8. Ween liewer oor bedwelmde Christene
  9. Sinai, Karmel en Tabor eindig op Golgota
  10. "Ek is" kom weer!
  11. Die naakte Jesus, bedek die boosdoener
  12. Die Kerk geklee

Liefde moet gevoed word. Aanbidding moet voortdurend gestimuleer word. Ontsag en respek moet voor grootsheid, onselfsugtigheid en 'n egte "sacrifice" te staan kom.


Sonder hierdie ervaring om te staan voor Iemand wat groter as die lewe of enige-iets is wat jy al ooit teegekom het, kom mens nooit by die punt waar jy jouself, die lewe en ander reg kan beoordeel nie. Kom stap tree vir tree saam met Jesus op sy lydingsroete.

Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.


Dit is spesifiek ingekle
ë vir kleingroepe in halfuur sessies.


Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.


Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie twaalf halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.

Other titles you may be interested in

Keys to the Code

Keys to the Code

Written By : Tim Wallace-Murphy
Narrated By : Tim Wallace-Muprhy
Publisher : Real2Can Books
Duration : 47 minutes
Type : World
Ancient
Christianity
Price : $22.95 $9.99
In this exclusive audio we learn the sacred truths of ancient and medieval symbolism employed by secret societies such as the Freemasons. View...
Duns Scotus and Medieval Christianity

Duns Scotus and Medieval Christianity

Written By : Professor Ralph McInerny
Narrated By : Lynn Redgrave
Publisher : Blackstone Audio Inc
Duration : 3 hours
Type : Philosophy
Price : $12.95
The Roman Empire became Christian in 323 AD; about two centuries later, the rest of Europe began converting to Christianity. Medieval culture blurred the line between the sacred and the secular, an... View...
NIrV Little Kids Adventure Audio Bible Old Testament Vol 1

NIrV Little Kids Adventure Audio Bible Old Testament Vol 1

Written By : International Bible Society
Narrated By : Multi-voice
Publisher : Zondervan
Duration : 7 hours
Type : Under 10s
Christianity
Religious
Price : $24.99 $14.99
An audio presentation of Genesis to Proverbs, taken from the popular NIrV Little Kids' Adventure Bible View...
Greatest Thing in the World, The

Greatest Thing in the World, The

Written By : Henry Drummond
Narrated By : Kevin T Norris
Publisher : Gildan Media Corp.
Duration : 45 minutes
Type : Strategy & Business Development
Success
Christianity
Price : $1.98
Life-changing wisdom never goes out of style! This classic work has truly stood the test of time, selling tens of millions of copies and remaining in constant demand. View...