GospelCon

Together We Can

 
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My?
Play Windows Media Sample  Play Real Sample

Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My?

Written By : Christo Botes
Narrated By : Christo Botes
Publisher : Voorspoed Uitgewers
Duration : 5 hours 36 minutes
Type : Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
Foreign Language Content
Price : $14.95 $9.95
Buy Now!
Kosbare Pêrel Woordskole:

Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe raak dit my?
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

(Die Vier Evangelies)

Daar is niks wat 'n Christen se hartsnare so roer en jou so verslae laat as om Jesus in sy diepste vernedering en lyding van naby te aanskou nie. In hierdie mikroskopiese skrifverklarings kyk u met 'n vergrootglas diep in die geheimenisse van God. Elke oogknip, handgebaar, dienswerkie, persoonlike fluisteringe, hofverrigting, gebedsstryd, word intieme gesprekke en openbaring van God af na elke soekende siel deur die eeue.

Kom leuen met u oor op die bors van die Meester soos 'n geliefde dissipel! Hierdie materiaal is rou, pynlik, skokkend, en is nie geskiedenis nie, maar suiwer openbaring aangaande Christus en die mens, albei in hulle naakte waarheid.

Die lyding van Jesus Christus is deur die grootste deel van die moderne kerk in die agtergrond geplaas. Om deel te kan hê aan Christus se posisie op sy troon, is dit nodig om saam met Hom deel te hê aan die diepte van sy lyding.

Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.

Dit is spesifiek ingekleë vir kleingroepe in halfuur sessies.

Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.

Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie twaalf halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.

 

Other titles you may be interested in

New Revelations, The

New Revelations, The

Written By : Neale Donald Walsch
Narrated By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 6 hours
Type : Inspiration & Devotion
Philosophy
Price : $30.00 $15.95
The human race has reached a Time of Choosing.... View...
Red Suit Diaries, The

Red Suit Diaries, The

Written By : Ed Butchart
Narrated By : Ed Butchart
Publisher : Brilliance Audio Inc
Duration : 2 hours 59 minutes
Type : Christianity
Autobiography
Price : $24.95
Ed Butchart shares his stories as a professional Santa Claus in The Red Suit Diaries. Woven throughout is a faith and a joy of giving that energizes Butchart's mission to spread love to all kinds. View...
Expulsions and Migrations

Expulsions and Migrations

Written By : Dr. David Neiman
Narrated By : Dr. David Neiman
Publisher : Midnight Shadow Productions
Duration : 55 minutes
Type : World
Social & Economic
Judaism
Christianity
Price : $9.99 $4.99
The Spanish Inquisition and large scale migrations of the Jewish people. View...
These Will Not Be Left Behind

These Will Not Be Left Behind

Written By : Various
Narrated By : Richard Fredricks
Publisher : Brilliance Audio Inc
Duration : 3 hours 20 minutes
Type : Christianity
Price : $24.95
True stories of Left Behind readers and how their lives were transformed. View...